Die Euromiljoene loto is eerste gepresenteer deur Française des Jeux (FR France), Camelot (UK Engeland) en Loterias y Apuestas del Estad (ESP Spanje) die eerste looting het plaas gevind op 13 Februarie 2004. Wennings kan hoër as 100 million euro’s wees. Die geld van alle deelneemende lande word saamgevoeg wat die aantal potentiele wennings baie aanloklik maak.
2) Watter lande neem deel?
Frankryk, Engeland, Spanje, België Luxemburg, Switzerland, Portugal, Ierland and Oostenryk.
3) Watter belasting is van toepassing op die Euro Loto?
Daar is geen belasting van toepassing.
4) Hoe speel jy die Euro Loto?
Lees asseblief die seksie hoe om te speel.
5) Wanneer vind die trekking plaas?
Elke vrydag.
6) Wat is die nuwe Euro Loto regulasies?
As die boerpot nie na twaalf opeenvolgende trekkings gewen is nie, sal die prys pot verdeel word tussen die laer prys vakke.
7) Ek het n e-pos ontvang wat se ek het n lotery gewen maar ek het nie deel geneem daaraan nie?
Wees aseblief versigtig aangesien daar baie bedrog plaasvind op die internet en daar mense is wat oneerlike e-pos uitstuur waartyidens hulle geld vrae voor n uitbetaling kan gemaak word.
8) Watter betalings metodes word aanvaar?
Ons aanvaar VISA en MC asook NETeller en Moneybookers.
buyuklottery.com is not associated, endorsed, connected to: The UK Lottery, Irish
Lottery, MUSL, NY lottery, Canada Lottery, Euromillions lottery. The trademark EUROMILLIONS is
owned by services aux lotteries en Europe (SLE).